Itzhak Perlman

Itzhak Perlman (Hebreeus: יצחק פרלמן)
Itzhak Perlman speel die Nasionale Volkslied van Amerika (die Star Spangled Banner) tydens 'n bofbalwedstryd by Citi Field in New York Stad in 2016
Agtergrondinligting
Gebore31 Augustus 1945 (1945-08-31)
Tel Aviv, Britse mandaat van Palestina (nou Israel)
GenresBarokmusiek, Klassiek, Romantiese musiek, Klezmer
Beroep(e)Violis, dirigent, musiekpedagoog
InstrumenteViool
Jare aktief1958–huidig
EtiketteDeutsche Grammophon
EMI
RCA Victor Red Seal

Itzhak Perlman (Hebreeus: יצחק פרלמן‎; * 31 Augustus 1945 - ) is 'n Israeli-Amerikaanse violis, dirigent, en musiekpedagoog.

Perlman het in die loop van sy loopbaan reeds wêreldwyd opgetree, asook deur die VSA. Hy het opgetree tydens sulke geleenthede soos 'n staatsdinee by die Withuis ter ere van Koningin Elizabeth die Tweede van die, Verenigde Koninkryk en tydens die Presidensiële inhuldiging van President Obama van die VSA. Hy het ook die Detroit Simfonieorkes sowel as die Westchester Filharmonies Orkes gedirigeer.

In 2015 was die Presidensiële Vryheidsmedalje aan hom toegeken.[1]

  1. Vertaal uit die Engelse Wikipedia artikel

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy